
Free Daily Podcast Summary
by Mienke Jacobs
Get key takeaways, quotes, and insights from Ek Jy Ons in a 5-minute read. Delivered straight to your inbox.
The most recent episodes — sign up to get AI-powered summaries of each one.
Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder. Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik? Change is as good as a holiday, right? Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke ...
Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me. Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and every victory is a "Lord what are you teaching/showing me?" opportunity. When you choose life, there will always be a cost involved, this is the truth. Mamma, be willing to pay that cost. Please listen and ask yourself what would you have done with such a diagnosis? Trigge...
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur e...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade? Ek doen soms. Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig? Liefde Mienke PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie...
It's somewhere inbetween... Junie is Jeugmaand. Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt? As jy reeds vooropgestelde idees in jou kop "foster" teenoor n ander ras, of jy nou wit, swart of bruin is, moet jy dalk nie die luister nie, of...
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede. Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyo...
Free AI-powered daily recaps. Key takeaways, quotes, and mentions — in a 5-minute read.
Get Free Summaries →Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.
Listeners also like.
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh. Maar my intensie is altyd om te probeer help. Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
AI-powered recaps with compact key takeaways, quotes, and insights.
Get key takeaways from Ek Jy Ons in a 5-minute read.
Stay current on your favorite podcasts without falling behind.
It's a free AI-powered email that summarizes new episodes of Ek Jy Ons as soon as they're published. You get the key takeaways, notable quotes, and links & mentions — all in a quick read.
When a new episode drops, our AI transcribes and analyzes it, then generates a personalized summary tailored to your interests and profession. It's delivered to your inbox every morning.
No. Podzilla is an independent service that summarizes publicly available podcast content. We're not affiliated with or endorsed by Mienke Jacobs.
Absolutely! The free plan covers up to 3 podcasts. Upgrade to Pro for 15, or Premium for 50. Browse our full catalog at /podcasts.
Ek Jy Ons publishes monthly. Our AI generates a summary within hours of each new episode.
Ek Jy Ons covers topics including Education, Fitness, Culture, Health & Fitness, Society & Culture, Mental Health, Self-Improvement. Our AI identifies the specific themes in each episode and highlights what matters most to you.
Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.
Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.