Die Wêreld aan jou Voete

Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake

January 23, 2026·33 min
Episode Description from the Publisher

Welkom by episode twee van ons vierdelige ­reeks langs Amerika se Weskus – van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke reis ons deur drie deelstate, vier stede en vyf nasionale parke, en in hierdie episode rol ons verder suid in Oregon: The Beaver State.Oregon is anders. Dit is kreatief, eienaardig en trots daarop om nie in ’n boksie te pas nie. Ons begin in Portland, ’n stad met die leuse ‘Keep it weird’. Van koffiekultuur en koskarretjies tot straatkuns en onafhanklike denke. Dis ook hier waar Nike ontstaan het en die bekende Powell boekwinkel pronk. Maar Oregon se magie lê ook buite die stad. Ons verruil asfalt vir natuur en pak Crater Lake aan, waar ’n ysige duik in kristalhelder water op ons wag by die Cleetwood Cove Trail. Daarna vat ons koers na die Rogue Valley, een van Oregon se versteekte juwele, waar wynplase, oop landskappe en rustige paaie die perfekte balans bied ná ’n dag vol avontuur.Hierdie episode is rou, vars en vol verrassings. Skakel in en ontdek hoekom Oregon jou dalk heeltemal gaan verbaas.

Podzilla Summary coming soon

Sign up to get notified when the full AI-powered summary is ready.

Get Free Summaries →

Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.

Listen to This Episode

Get summaries like this every morning.

Free AI-powered recaps of Die Wêreld aan jou Voete and your other favorite podcasts, delivered to your inbox.

Get Free Summaries →

Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.