
In hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op haar persoonlike reis om die ritme van hierdie kleurvolle land vas te vang. Sy deel haar ervaring met yoga filosofie in die land waar dit gebore is, en hoe hierdie antieke wysheid haar lewe verander het. Ons bespreek ook die fynere punte van werk en hoe bande met kollegas vir haar uitnodigings na vier troues verseker het! Kultuurskokke soos ‘Delhi Belly’ mag dalk onvermydelik wees, maar Indië sal dit in soveel ander manier op maak aan jou. Sit terug en geniet hierdie episode wat 'n eerlike blik bied op lewe in Indië.
Podzilla Summary coming soon
Sign up to get notified when the full AI-powered summary is ready.
Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.

Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake

Roadtrip deur die VSA | Washington, Seattle & Mount Rainier

Londen | Engeland

Reisstories uit Indië — Deel 2
Free AI-powered recaps of Die Wêreld aan jou Voete and your other favorite podcasts, delivered to your inbox.
Free forever for up to 3 podcasts. No credit card required.